Valentine's Day 2015

Ons leerders het Civviedag gehou met 'n Valentynsdag tema.  Hier is 'n groep leerders wat aangetrek het volgens die tema.  Don't they look stunning? 

 

A few of the Foundation Phase learners in their Valentine's day clothes.

 

Graad 4 tot 7 leerders almal in rooi getooi vir die dag.

 

Grade 2 and 3 learners.

 

Some cuties from the Grade R and 1 classes.

 

The three winners who best represented the theme each won a CD.  Congratulations to Monique Tango (Grade 1), Heather Janse van Rensburg (Grade 5) and Naél Adams (Grade 2)!  Die drie pragtige onderwyseresse saam met hulle is Mee Anélma Geldenhuys, Madaleine van der Westhuizen en Fion Matthyse.